top of page

oNS BEDIENINGE

INSIDE OUT

Join ons jeug elke Dinsdag by Corpus Christi vir 'n experience wat jy nie wil mis nie. Tieners van 13-18 join om 18:30. Sien jou daar! Kontak vir Zak vir meer inligting.

Sel groepe

Ons het 'n sel groep vir elkeen! Kontak gerus vir Leon om jou groep te kry!

CorpiKidz

Bring jou kinders van 1 tot 13 jaar oud om iets van Jesus te beleef! CorpiKidz is Sondae tydens elke Afrikaanse en Engelse diens. Kontak vir Fiona vir meer inligting.

Image by Papaioannou Kostas

SALT - Young adults

Is jy 'n jong werkende? Dan wil jy nie SALT mis nie. Join 'n gemeenskap van mense wat deur dieselfde goed gaan. SALT is elke Donderdag om 18:30. Kontak vir Leon vir meer inligting.

CORPUS
CHRISTI
   GEMEENTE

013-244-1610

reception@corpuschristi.co.za

​​

28 Paardeberg St, Aerorand,

Middelburg, 1055

©2035 by Dreamweaver. Powered and secured by Wix

bottom of page